Monster Bass Challenge Dinghy en Dodge Ep 2. Is daar vis in die Vrystaat? Join Ricus en die Legends van Farm Space, Dodge, Iron River, Fish on Africa en Legends Pro Angling op die water terwyl hulle hierdie groot Bass loop soek. Die span is opsoek na daai Monster Bass wat Bruno die Jack Russel gevang het, en kry bietjie oefening in terwyl hulle in die Vrystaat is. Vang hulle iets? Kyk hierdie episode on uit te vind! #Legendsproangling #Legacyseries #DinghyEnDodge #FarmSpace #RadioRaps #FarmSpaceOutdoor