Monster Bass Challenge Dinghy en Dodge Ep 3. In die episode besoek die manne Albert Falls Dam in Natal. Die span gesels met die locals en legendes oor tips en tricks om daai groot bass te gaan jag. Hulle sny spoor met hulle nuwe gereedskap en kyk of hulle daai groot Bass kan opspoor. Kry hulle daai monster Bass gevang? Kyk hierdie episode om uit te vind! #Legendsproangling #Legacyseries #DinghyEnDodge #FarmSpace #RadioRaps #FarmSpaceOutdoor