Dis VERSIERDAG! Kom leer kolwyntjie-kuns saam met Reinate van den Berg-Lord – van eenvoudig tot indrukwekkend!

Bestanddele:

150g Wit margarien
300g Versiersuiker
10 ml melk
voedselkleursel van jou keuse
Metode:

1. Plaas die sagte wit margarien in 'n groot mengbak. Meng tot glad en romerig is.
2. Voeg die gesifte versiersuiker geleidelik by die geroomde margarien.
3. Voeg melk by en klits weer tot die versiersel lig en roomerige.
4. As die versiersel te dik is, voeg nog 'n eetlepel melk by en meng weer.
5. As jy voedselkleursel gebruik, voeg 'n paar druppels by en meng totdat die kleur eweredig versprei is.

#frosting
#recipe
#DieGROOTOntbyt