Keanu Rust maak die laaste ruk opslae in die nuus en op sosiale media met sy werkende Iron Man-pak. Sy droom is om net soos Marvel se Tony Stark/Iron Man, eendag tegnologie aan die weermag te verskaf. Hy kuier saam #opigeelbank om oor die Iron Manpak wat hy gemaak het en sy toekomsdrome te gesels.

#diegrootontbyt
#ironman
#localislekker