Elster die DJ Stel Voor: "Dansvloer Drome"

Elster die DJ is opgewonde om sy nuutste mix, "Dansvloer Drome," bekend te stel - 'n samestelling van 100% oorspronklike inhoud. 'Well Kinda''

Hierdie mix is 'n unieke versameling remixes van geliefde liedjies uit die Afrikaanse alternatiewe toneel, met 'n eksklusiewe oorspronklike snit wat 'n kragtige stemoor deur Nelson Mandela oor vryheid bevat, wat perfek by hierdie mix pas.

Na 'n dekade van speel by groot dansmusiekfeeste en toere regoor Suid-Afrika, is Elster die DJ trots om 'n nuwe kant van sy musikale reis te toon.

Dansvloer Drome verteenwoordig jare van toewyding, kreatiwiteit en passie vir musiek....

Original music not owned by me.