Ek het 'n onoffisiƫle remix/edit gedoen van "Bernice West - Hy, Jy Jy"

Dit is 'n liedjie wat mens lus maak om te DANS, perfek vir die naweek.

Ons sal dans dans!!!