Official Video for "Rina Hugo Treffer Medley".
Download or stream here - https://Krone.lnk.to/Live2023

Follow Krone Fans op Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/KroneFans
Instagram - https://www.instagram.com/kronefans/?igshid=MzRlODBiNWFlZA%3D%3D
TikTok – https://www.tiktok.com/@kronefans?_t=8gdij58ywis&_r=1

Shot by Settlers Media
Edit and Grade by Danie Pretorius
Live Recording by Murray Lubbe
Audio Mix and Master by Dirk van Niekerk

Rina Hugo Treffer Medley - Lirieke

Hoor jy my stem oor die see
Dit klink so ver oor die water
Dit het die klank van die wind wat waai
Dit het die kleur van verlang

Ek roep uit oor die see
Ek’s so alleen sê my waarom
Hoor jy my stem roep na jou?
Hoor jy my vra waar is jy nou?

Die branders brand sag teen die rots waar ek wag in my sonskynland
'n Visser vaar uit oor die seemeeu-geluid van 'n Kaapse strand
Hul lag en gesels met 'n kindergeloof in 'n vissermanshand
En dit toe ek glo jy sal terug kom na my in die sonskynland

Ek sien vandag die son weer skyn
Somer en see vir ons samesyn
Kyk na die hemel, die helder blou
En in die sonskyn wag ek vir jou

Van vroegaand al skyn die hawe se ligte
Hul knipoog en dans oor die kaai
Die nagwind waai koud, daar’s reën in die lug
Ek voel nie die sproei teen my waai
Dis so 'n eensame aand
Die afskeid lê swaar in my hart

Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
Die dae wat vreugde was, is nou net seer
Elke dag word 'n weer probeer
Of is alles verby
Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

As die Drakensberge wit lê
Witter, as die winter grou
Bring dit weer die groot verlange
Na winternagte saam met jou
Drakensberge van verlange
Teen die hange huil die wind
Sal ek in skarlaken berge
Jou ooit eendag weer kan vind

Troepie doepie wanneer kom jy huis toe
Uit die vreemde hoor jy hoe ek roep
Stap deur bos en sand
En doen jou plig teenoor jou land
Maar kom terug na my my Troepie doe
Maar kom terug na my my Troepie doe

Ek wag op die vroeë môreson teen die mure
Beplan, maar ek weet hoe die dag gaan ontvou
Want jy vul al 24 mooi ure
Ek raak bang want die kring om myself raak te nou

Net ‘n tikkie vryheid
Is tog al wat ek vra
Waar ek fantaseer en droom en dink en niemand my pla
Net ‘n tikkie vryheid
Moet ek êrens behou
My lewe en my liefde gee ek aan jou

Music video by Christia Visser, Elizma Theron, Kurt Darren, Leah, Liezel Pieters, Nicholis Louw performing Rina Hugo Treffer Medley (Live at Loftus, 19 August 2023). (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/M9tvQu

#Krone #KroneByLoftus #RinaHugoTrefferMedley #MoewieseSaamsingJol #Afrikaans #Loftus