Listen to "Dis 'n Vibe!" - Click here
https://orcd.co/a4o0eq8

Dis 'n Vibe Music Video:
Composer: Juanita du Plessis / Franja du Plessis / J Records Publishing
© 2024 J Records SA
Director: Stefan Hugo / Gerduan Kemp
DOP and Editor: Gerduan Kemp
Grip, Production Assistants: Talita Brits / Hendrik Odendaal
Line Manager: Dora-Mari Bosch
BTS & Social Media for Juanita: Anja Spies @NewEraDesigns
Marketing done by : Boerboel Wear / CO Productions / IndiHub
Key Sponsors: Conqueror / Stanley / Weber / Boerboel

Juanita du Plessis Manager and Agent: Corné Oosthuizen / CO Productions / Doepie du Plessis

Dis 'n Vibe Lyrics:

Is dit daar in Desember in Hartenbos
Karavane gepark
Vure brand met tjop dop en boerewors
Dis hoe ons dit doen…. Mos

Is dit dalk inni Bosveld op jou neef se plaas
Skape braai oppi spit
En die windpomp sherrie maak die bene los
Ja dis hoe ons dit doen…mos

Kry jou hier kry jou daar
Maak memories bymekaar

Laat daai beat nou drop
Ons gaan op op op
Hande inni lug
Ons kan hop hop hop
Dis n vibe vibe vibe
Dis lekker man
Dis n vibe vibe vibe
Sit hom inni kan
Vanaand ry die boere sit sit so
Draai my in en uit
En onderstebo
Dis ‘n vibe vibe vibe
In Afrikaans
Dis ‘n vibe vibe vibe
Laat die voete dans
Dis ‘n vibe

Vat my saam na die Weskus by Hentiesbaai
Potte prut oppi strand
En die bakkie speakers vol oopgedraai
Kaalvoet inni sand… kwaai

Doen ons dan net die tuinroete ommi huis
Skuif die stoele en tafels weg
Ons gooi ‘n sokkie in ‘n ou kombuis
Nooi al die bure saam.. verstaan

Kry my hier kry my daar
Maak memories bymekaar